ram (4;2) ✗ is 4y+3x= 20. 1.1 Bepaal die gradiënt van ML. 1.2 Bewys dat AKML 'n reghoekige driehoek is. 1.3 Bereken die lengte van KM. 1.4 Vervolgens, bewys dat AKML 'n gelykbenige driehoek is. 1.5 Bepaal die koördinate van N, waar KL die y- sny. 1.6 Bereken die oppervlakte van AKML.​